Onverbeterde Kleinhoewe te Koop vir slegs R370,000 in Kleinfontein, net buite Pretoria Featured
Kleinfontein
Type
Small holding
For Sale
Bedrooms
Bathrooms
Area
About
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp met ‘n sy eie hoewes en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
www.kleinfontein.net
Gustav : 0827831944
Details
Type: Small holding For Sale
Price: R370,000
Public Facilities
Features
Review
Average rating
0.0 / 5
Rating breakdown
Loan Calculator
Monthly Payment
R
Total Payable in 24 Years
R
370
Payment Break Down
60%
Interest40%
PrincipleSimilar Properties
R370,000
Contact Info
Name
Gustav Kriel
Phone
Web Site