1-Hektaar Onverbeterde Kleinhoewe te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Rayton deur Feel-at-Home Eiendomme


Kleinfontein

Type
Small holding
For Sale
Bedrooms
Bathrooms
Area

About

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp  met ‘n sy eie hoewes en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en  Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

www.kleinfontein.net

#kleinfontein

Details

Type: Small holding For Sale

Price: R295,000

Public Facilities

Features

Review

Average rating

0.0 / 5

Rating breakdown

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Submit your review

Subject
Rating
Comments

Loan Calculator

R
Years
30% R

Monthly Payment

R

Total Payable in 24 Years

R

295

Payment Break Down

60%

Interest

40%

Principle

Similar Properties

R295,000

Contact Info

Contact Us