Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton Featured


Kareepark 30 Pretoria South Africa

Type
Townhouse
For Sale
Bedrooms
2 Bedrooms
Bathrooms
1 Baths
Area
1 Garage

About

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Hierdie pragtige eenheid is geleë in ‘n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord.

Hierdie siersteen meenthuis bied die volgende: 3-Slaapkamers, 2-Badkamers, Kombuis, oopplan leefarea, ‘n sonkamer, 1-toesluitmotorhuis, ‘n afdak en ‘n netjiese tuin.

Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.

Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Details

Type: Townhouse For Sale

Price: R1,397,000

Bed Rooms: 2

Bathrooms: 1

Garages: 1

Public Facilities

Features

Review

Average rating

0.0 / 5

Rating breakdown

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Submit your review

Subject
Rating
Comments

Loan Calculator

R
Years
30% R

Monthly Payment

R

Total Payable in 24 Years

R

1

Payment Break Down

60%

Interest

40%

Principle

Similar Properties

R1,397,000

Contact Info

Contact Us