Luukse 2-Slaapkamer huis met moderne afwerkings te Koop vir slegs R1,285,000.
Patryssingel 51 Kleinfontein, Pretoria South Africa
Type
House
For Sale
Bedrooms
2 Bedrooms
Bathrooms
2 Baths
Area
2 Garage
About
Hierdie Luukse woning met sy moderne afwerking bied die volgende: 2-Slaapkamers, 2-badkamers, oopplan leefarea, kombuis is toegerus met ‘n gasstoof en elektriese oond, lieflike hoek kas. Dubbelmotorhuis met Elektriese Motorhuisdeure. Songeiser.
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Kontak een van ons agente Gustav Kriel by 082 783 1944 of Irene Groenewald by 083 228 8572 vandag nog vir meer informasie.
Details
Type: House For Sale
Price: R1,285,000
Bed Rooms: 2
Bathrooms: 2
Garages: 2
Public Facilities
Features
Review
Average rating
0.0 / 5
Rating breakdown
Loan Calculator
Monthly Payment
R
Total Payable in 24 Years
R
1
Payment Break Down
60%
Interest40%
Principle