Pragtige 2-Slaapkamer Meenthuis Te Koop in Wag-'n-Bietjie Aftree-oord in Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp net buite Pretoria naby Rayton
Wag 'n Bietjie 27 Kleinfontein South Africa
Type
Townhouse
For Sale
Bedrooms
2 Bedrooms
Bathrooms
1 Baths
Area
About
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Hierdie eiendom bied die volgende: 2 Slaapkamers, 1 Volbadkamer, Waskamer, voor en agter Stoep en Tuintjie, 1 X Motorafdak.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Details
Type: Townhouse For Sale
Price: R700,000
Bed Rooms: 2
Bathrooms: 1
Covered Parking Bays: 1
Public Facilities
Features
Review
Average rating
0.0 / 5
Rating breakdown
Loan Calculator
Monthly Payment
R
Total Payable in 24 Years
R
700
Payment Break Down
60%
Interest40%
Principle