1-Hektaar Kleinhoewe met 'n 3-Slaapkamer Woning te Koop vir slegs R1,425,000 in Kleinfontein, Afrikaner Kultuurdorp net buite Pretoria Featured


Kleinfontein Hoewes Rayton/Cullinan South Afrika

Type
Small holding
For Sale
Bedrooms
3 Bedrooms
Bathrooms
2 Baths
Area
2 onderdak parkerings Garage

About

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Hierdie pragtige siersteen huis bied die volgende: 3-Slaapkamers, 2-Badkamers, Lieflike Groot oopplan Kombuis, groot leefarea, 2-motorafdakke. ‘n eenman woonstel.  Semi solar sisteem met twee solar geisers.

Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp  met ‘n sy eie hoewes en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en  Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aaandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aaandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Details

Type: Small holding For Sale

Price: R1,425,000

Bed Rooms: 3

Bathrooms: 2

Garages: 2 onderdak parkerings

Square meter: 10000

Covered Parking Bays: 2

Public Facilities

Features

Review

Average rating

0.0 / 5

Rating breakdown

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Submit your review

Subject
Rating
Comments

Loan Calculator

R
Years
30% R

Monthly Payment

R

Total Payable in 24 Years

R

1

Payment Break Down

60%

Interest

40%

Principle

Similar Properties

R1,425,000

Contact Info

Contact Us