4-Slaapkamer Huis op 2 erwe Te Koop vir R1,500,000 in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton Featured
Grysloerielaan 27 Kleinfontein South Africa
Type
House
For Sale
Bedrooms
4 Bedrooms
Bathrooms
2 Baths
Area
2 Garage
About
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie is ‘n 4 slaapkamerwoning met 2 erwe, 2 badkamers, 3 leefareas, 1 buite toilet, 2 Motorhuise, 2 Motorafdakke, 2 Stoepe asook 2 watertenks met ‘n pomp. (‘n 2500ℓ en ‘n 5000ℓ met vloeibakke).
Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Kontak een van ons agente vir meer informasie.
Details
Type: House For Sale
Price: R1,500,000
Bed Rooms: 4
Bathrooms: 2
Garages: 2
Covered Parking Bays: 2
Public Facilities
Features
Review
Average rating
0.0 / 5
Rating breakdown
Loan Calculator
Monthly Payment
R
Total Payable in 24 Years
R
1
Payment Break Down
60%
Interest40%
Principle