2 Slaapkamer Meenthuis te Koop in Kleinfontein vir slegs R1,150,000


Goedehoop Kleinfontein South Africa

Type
Townhouse
For Sale
Bedrooms
2 Bedrooms
Bathrooms
2 Baths
Area
1 Garage

About

Hierdie siersteen Meenthuis bied die volgende: 2 slaapkamers, 2 badkamers oopplan leefarea kombuis met ‘n inloopkas. Hoofslaapkamer met en-suite. Enkelmotorhuis, lekker sonstoep.

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.

Kontak een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Details

Type: Townhouse For Sale

Price: R1,150,000

Bed Rooms: 2

Bathrooms: 2

Garages: 1

Covered Parking Bays: 1

Public Facilities

Features

Review

Average rating

0.0 / 5

Rating breakdown

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Submit your review

Subject
Rating
Comments

Loan Calculator

R
Years
30% R

Monthly Payment

R

Total Payable in 24 Years

R

1

Payment Break Down

60%

Interest

40%

Principle

Similar Properties

R1,150,000

Contact Info

Name

Gustav Kriel

Phone

Email

Contact Us